Description
Uitgewer: Anansi Uitgewers
Datum: 1995
Toestand: Hardeband met stofomslag, sellotapemerke op titelblaaie van boek
Oorspronklike titel:
Vertaling: Afrikaans deur Lydia Snyman
Illustrasies: Die die bekende Ann Walton
R60.00
Koe-Koek! Koe-Koek! “Vandag nog kom ‘n klein koekoekie by ‘n klein deurtjie uit, in al die duistende koekoekhorlosies oor die hele wêreld, om te sê watter uur van die dag dit is.”
Maar daar was ‘n tyd toe daar nie sulke horlosies was nie. Hierdie eenvoudige, bekoorlike verhaaltjie vertel hoe en waarom die heel eerste koekoekhorlosie gemaak is – van die houtsnyer, Johann, wat elke dag voor sy venster gesit en werk het, van die dorpskinders wat graag kom kyk en gesels het, van sy vriend Karl, die horlosiemaker, en van die koekoekie wat op ‘n dag onverwags by die deur ingevlieg het…
Die illustrasies van Ann Walton beel die innige atmosfeer en agtergrond van die verhaal op ‘n besondere manier uit.
1 in stock
Uitgewer: Anansi Uitgewers
Datum: 1995
Toestand: Hardeband met stofomslag, sellotapemerke op titelblaaie van boek
Oorspronklike titel:
Vertaling: Afrikaans deur Lydia Snyman
Illustrasies: Die die bekende Ann Walton