Kango: die verhaal van Suid-Afrika se Kango-grotte / S.A.S.V

R75.00

Sedert hul ontdekking in die 18de eeu het die Kango-grotte baie duisende besoekers gelok wat hul unieke en grootse skoonheid gaan bewonder het. Vir die eerste keer kwan sowel die besoeker as die Jantuisblyer die grotte nou sien en hul raaisels verstaan. Lede van die Suid-Afrikaanse Speleologiese Vereniging het hierdie volledige en boeiende verslag oor die grotte geskryf, toegelig met puik foto’s en ‘n kaart wat andersins onverkrygbaar is.

2 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.APR.012/6/19, NIE-FIKSIE.ALG.0003/5/14/22 Category:

Description

Uitgegee deur die Suid-Afrikaanse speleologiese Vereniging

Maskew Miller Bpk.

Eerste uitgawe 1960

Hardeband met stofomslag in puik toestand, effense verweer op rante van die omslag