Kelkiewyn en koggelaar / A.A.J. van Niekerk

R55.00

Die Noordweste is ‘n afgesonderde deel van ons land vor kontraste: eensame sandwêreld, dikwels die vreugde van blomm en ook bossie en klip en soms amper karoo-wêreld met rante en heuwels en deinserige vertes. Dis ‘n wêreld met sy eie mense wat na aan die aarde leef, deur die aarde gevorm word; feitlik deel is van die wind, die son en die grond.

AAJ van Niekerk skryf met ‘n opvallende deernis oor hierdie landstreerk. Hy skets die verskillende dele wat tot die landstreek behoort: Namakwaland, Sandveld, Boesmanland en die Richtersveld. Hy skryf oor die wind, die voëls, die “skerwyn en bloubaard” met ‘n besondere fyn waarnemingsvermoë. Maar dis veral die kortverhale in dié bundel wat die aandag trek, albumprente van dié wêreld se mense.

Out of stock

SKU: FIKSIE.CHA.109/6/20 Categories: ,

Description

Uitgegee deur Tafelberg,

Eerste druk 1969

Hardeband met mooi stofomslag met kleefplastiek vasgeplak

Omslagontwerp deur Johan van Niekerk