Description
Briza
Tweede uitgawe eerste druk 2011
Sagteband lang maer sakboekgrootte, soos splinternuut
R90.00
Al 588 voëlspesies van die Laeveld, ingesluit die Nasionale Krugerwildtuin, Klaserie, Timbavati, Sabi Sand, die Platorand en die Oostelike Limpopbekken.
Uniek, innoverend en propvol inligting met Dueldex’, ‘n tweetalige indeks van algemene soortname.
Handige profielgids / Shapefinder vir vinnige uitken van voëls se basiese vorm.
Uitstekende foto’s wat uitken vergemaklik.
Out of stock
Briza
Tweede uitgawe eerste druk 2011
Sagteband lang maer sakboekgrootte, soos splinternuut