Sale!

Kobra / Deon Meyer

R90.00 R75.00

Bennie Griessel is eerste op die toneel: ’n bloedbad in ’n luukse gastehuis op ’n Franschhoek-wynplaas. Drie slagoffers van ’n geheimsinnige, blitsige, meedoënlose huurmoordenaar genaamd Die Kobra. Kan Griessel hom keer voordat hy weer toeslaan? Want daar was boonop ’n ontvoering . . . Ene Paul Anthony Morris, Britse burger met ’n splinternuwe paspoort. Maar wie is dié man werklik?

Voeg hierby ’n grypdief wat onwetend iets steel wat aan Die Kobra behoort, en ’n intelligensiediens wat hul neus in Griessel se sake wil steek.

Spanning en intrige uit die boonste rakke, soos net Suid-Afrika se misdaadverhaal-koning dit kan skryf!

Out of stock

SKU: FIKSIE.CDON.023/3/20 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2013

Sagteband punte van voorblad effens gebuig, ‘n vierkantige stukkie op titelblad uitgeknip waar vorige eienaar se naam waarskynlik was en verf afgetrek op titelblad waar titel van boek staan. Witdrawn from stock op kant gestempel maar inhoud nog skoon en netjies