Description
Human & Rousseau
Eerste druk 1979
Hardeband met stofomslag, skeur op rug van stofomslag
Stofomslag ontwerp deur Willem Jordaan
Hierdie boek is bekroon met die Louis Luyt-prys
Ook bekroon met die Hertzogprys, W.A. Hofmeyr-prys en die CNA-toekenning

