Description
Uitgegee deur Voortrekkerpers
Geen datum
Hardeband met mooi en netjiese stofomslag.
Skimmelvlekke op die titelbladsye
R70
R70.00
Daar wag gevaar en spanning op die jagter wat Langs die buffelpad die spoor van hierdie gevaarlike diere volg. Die gekweste buffel lê sy agtervolger met al die sluheid, haar en krag van sy soort voor. En vir die ervare jagter is elke tree op die bloedspoor een van afwagting – en die dood…
Out of stock
Uitgegee deur Voortrekkerpers
Geen datum
Hardeband met mooi en netjiese stofomslag.
Skimmelvlekke op die titelbladsye
R70