Lente / Mikro

R65.00

Hierdie bundel verhale gaan om die probleme van die jeug. Die titelverhaal, met sy blye lentetoon, ingestem op die lentenatuur van die Boland, is ‘n pragtige, idealistiese jeugverhaal. In sy uitbeelding van die veertienjarige Santa openbaar Mikro indringing in die gemoet en mentaliteit van die jong dogter wat te midde van die ontwaking van die lente in die natuur, in haarself die ontwaking van haar eerste liefde ervaar.

Die ander verhal is veel korter maar nie daarom minder genietbaar nie. Die hele bundel is loutere genot.

Out of stock

SKU: FIKSIE.DEH.0299/14 Category:

Description

Uitgewer: Nasionale Boekhandel

Datum: Vierde druk 1956

Toestand: Hardeband met stofomslag, stukkie van omslag op voorkant uitgeskeur

Voorbladskets: Desirée