Description
Uitgegee deur Bienedell Uitgewers
Julie 2001
Sagteband en splinternuut
R100.00
Die boek handel oor majoor Albrecht, hoof van die Vrystaatse artillerie tydens die Tweede Vryheidsoorlog.
Sy naam was deur die twee Republieke ‘n woord wat moed en vertroue ingeboesem het. Uit die jong kragte van die Vrystaat het hy manne gesmee wat in die komende vryheidstryd vir ewig die eer van sy naam sou hooghou. Majoor Albrecht het vroeg in die heldestryd in vyandshande geval, maar sy besieling het voortgeleef en voortgestu in die jong manne wat hy opgelei het.
Out of stock
Uitgegee deur Bienedell Uitgewers
Julie 2001
Sagteband en splinternuut