Lewe met woorde: Opstelle oor die prosa / Henriette Roos

R150.00

Bundel met 17 opstelle deur verskillende bekende skrywers is byeengebring by geleentheid van die sestigste verjaarsdag van Elize Botha op 19 November 1990. Skrywers: Hennie Aucamp, Andre P Brin, Ampie Coetzee, P.A. du Toit, Marcel Janssens, Johann Johl, W.F. Jonckheere, G.A. Jooste, J.C. Kannemeyer, Clem Neutjens, Elsa Nolte, Gerrit Olivier, Henriette Roos, J.P. Smuts, D.H. Steenberg, E. Nell en L. Visser

1 in stock

SKU: FIKSIE.MIC.017/27/10/17 Category: Tags: ,

Description

Uitgegee deur Tafelberg-Uitgewers,

Eerste uitgawe 1980,

Foto van Prof Elize Botha op binneblad deur Annari van der Merwe,

Pragtige hardeband boek in puik toestand met materiaalagtige buiteblad.

R150