Description
Uitgewer: Hemel & See Boeke
ISBN 978-0-620-43421-8
Sagteband, 208 bladsye
Kategorie: Nie-fiksie/oorlogverhale
Nuut aangekoop
R170.00
NUWE BOEK
‘n Versameling kortverhale oor Cobus se ervarings in die Suid-Afrikaanse Weermag. Generaal Jannie Geldenhuys sê daarvan: ‘Die gety is reg vir boeke oor die Bosoorlog in Suidwes-Afrika en Angola. En die beste is gewoonlik daardie wat geskryf is deur mense wat daar was – mense soos Cobus Bothma. Hy skryf soos `n mens mens. Sy vertellings raak ligte sentimentele note en swaar snare.’
Daar verskyn heelwat swart en wit fotos wat die teks ondersteun. Voorin is ‘n kaart van Suid-Afrika sowel as Namibie en Angola. Daar word ook ‘n lys van terme voorsien om die weermagtaal te verduidelik.
Out of stock
Uitgewer: Hemel & See Boeke
ISBN 978-0-620-43421-8
Sagteband, 208 bladsye
Kategorie: Nie-fiksie/oorlogverhale
Nuut aangekoop