Malisel en die tweeling / W.A. Hickey

R110.00

Out of stock

SKU: JEUG.CDON.169/12/21 Category:

Description

Tafelberg

Sewende druk 1971

Hardeband met mooi gekleurde voorblad, biblioteekstempels voor en agterin boek, bibplakkers agterin boek en op rugkant, verder is boek nog mooi en netjies

Illustrasies: Dorothy Hill Kuhne

WA Hickey boek is skaars