Description
Daan Retief Uitgewers
Eerste uitgawe, eerste druk 1988
Hardeband boek met gekleurde voorblad, met skade op voorblad en agterblad waar biblioteekplakkers afgetrek is en “withdrawn” strepe deur die biblioteek getrek is aan binnekant op titelbladsy
Oorspronklike titel: Mark and the missing diamonds – 1987
Vertaal deur Dorothea Krige
Omslagontwerp deur Suzanne du Toit