Matilda / Roald Dahl

R90.00

Matilda se ouers het haar al baie verskriklike dinge genoem. Maar sy is eintlik ‘n genie en dis hulle wat onnosel is. Vind uit hoe sy hulle en haar bose skoolhoof, juffrou Trunchbull, laat les opsê en boonop ontdek dat sy oor ‘n baie spesiale gawe beskik…

Out of stock

SKU: JEUG.CHA.005/1016 Category:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Vierde druk 2011

Toestand: Sagteband nuwe druk boek is so goed soos splinternuut, vorige eienaar se naam voorin in ink geskryf.

Illustrasies: Deur Quentin Blake

Vertaler: In Afrikaans vertaal deur Kobus Geldenhuys