Geheim van die reënwoud /Pieterse, Pieter

R90.00

Die geheim van die reënwoud is ‘n roerende verhaal waarin mens en natuur so onlosmaaklik aan mekaar verbonde is en tog so vernietigend op mekaar inwerk, dat die leser verskeurd raak in sy lojaliteit – déél word van die mistieke reenwoud waarin teerheid, geweld, humor en hartseer in ‘n volmaakte ewewig is.

Voordat Kleinsaag gekom het, het ou Sagarias alleen in sy grashut diep in die reenwoud op die stukkie niemandsland langs die spoorlyn gewoon.

Hy glo as mens niks het nie, kan jy ook niks verloor nie. Dan bring die man wat Maria van hom af weggeneem het, haar kind vir hom.

En saam met die reënwoud word hierdie kind vir sy oupa die lewe…

Out of stock

SKU: JEUG.ALG.009/6/4/26 Category:

Description

De Jager – Haum

Eerste sagtebanduitgawe, eerste druk 1991

Sagteband, xskoolboek met stempelmerke op binneblad, res van inhoud in puik stewige en netjiese toestand

Illustrasies : Tienie du Plessis

Omslagontwerp : Alida Carpenter