Met ligter tred / Audrey Blignault

R65.00

Toe Audrey Blignault in 1961 die Eugene Marais-prys van die SA Akademie ontvang het, het prof. F.V. Lategan in sy huldigingswoord van hierdie skrywer gesê sy kan “ongedwonge met eie warm-persoonlike stemklank gesels na aanleiding van enige aankopingspunt uit die daelikse lewe soos dit in en om haar eie huis vloei”. “Die stukke bekoor omdat hulle beskryf  wat elke dag met elke vrou gebeur”, het MER geskryf. “Dit verduidelik en bevredig die verlange wat elke mens het om oortuig te wees dat andere sy lewensondervinding verstaan.

1 in stock

SKU: FIKSIE.CHR.158/2012 Category:

Description

Uitgewer: Nasionale Boekhandel

Datum: Sesde druk 1967

Toestand: Hardeband met mooi stofomslag, boek nog netjies, sellotapemerke op binneblad en naam en boodskap van vorige eienaar voorin

Illustrasies : Katrine Harries