Mof en sy Mense 10 /Langenhoven, CJ

R100.00

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.208/2012 Category:

Description

Uitgewers: Nasionale Pers

Sagteband boek met verweer op hoeke, kante en rugkant. Effense skeure op rugkant en vlekke op voor en agterblad. Potlood aantekeninge op sekere bladsye en vlekke op kante van bladsye.