‘n Haan vir Elounda / Jan Rabie

R100.00

Die boek is opgedra aan Marjorie: Vir Marjorie wat Kreta nog beter as ek onthou.

‘n Haan vir Elounda staan ongeveer in die teken van die reisboek, maar kan beswaarlik so genoem word – eerder ‘n “verblyfboek”. Dit is die relaas van die skrywer en sy skilder-vrou se twee en ‘n half jarige verblyf op ‘n dorpie op die eiland Kreta, waar die Westerse beskawing sy vroegste wortels het.

1 in stock

SKU: FIKSIE.6005/18 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1971

Hardeband met stofomslag motvreetmerke op agterblad, puik toestand

Skildery van Marjorie Wallace op voorblad