Pieter Fourie, teatermaker /Olivier, Fanie (Red)

R260.00

Hierdie publikasie is ‘n derde in ‘n reeks deur die Suid-Afirkaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns om hulte te bring aan literre kunstenaars wat met die Akademie se Hertzogprys bekroon is en wat oor dekades Afrikaans en die Afrikaanse letterkunde met hulle werk verryk het.

Pieter Fourie is die afgelope 50 jaar ononderbroke vaardig as dramaturg, regisseur, akteur, vervaardiger, toneelbestuurder en ook onlangs as digter. Meer as 60 dramas is deur hom geregisseer en hy is die stigter van die KKNK. Hy word verskeie male bekroon, onder andere in 1996 deur die Akademie, in 2010 met die Afrikaans Onbeperk-prys vir sy lewensbydrae, en die Universiteit van die Vrystaat ken in 2011 ’n eredoktorsgraad in drama aan hom toe. Hy ontvang die Hertzogprys vir drama (2003),’n Fleur du Cap (2006) en in 2016 word hy vereer met ’n kykNET Fiësta vir sy bydrae tot die Afrikaanse woordkuns.

1 in stock

SKU: BIO.SAW.009/6/20 Categories: , ,

Description

Oorspronklike teks deur die SA  Akademie vir Wetenskap en Kuns

Protea Boekhuis

Eerste uitgawe eerste druk 2019

Sagteband nuut aangekoop

Bandontwerp: Hanli Deysel