‘n Kuier by Francois Bloemhof / Trisa Hugo

R20.00

Artikel oor jeugskrywer Francois Bloemhof wat verskyn het in Kakkerlak tydskrif nr. 4 onder die titel: ‘n Kuier by Francois Bloemhof. Ook ‘n lys van sy werke verskyn in die artikel.

Bladsye 68 – 73

‘n Resensie van Nie vir kinders nie is ook hierby ingesluit

10 in stock

SKU: TYD.004/FRB.6/19 Category:

Description

Artikel verskyn in Kakkerlak tydskrif nr. 5

2005

Tydskrif is nog nuut en ongebruik