Description
HAUM-Literer
Eerste uitgawe eerste druk geen datum
Hardeband met gekleurde voorblad
Omslagontwerp: Alida Carpenter
R85.00
Die is 1899. In die Kaap is daar gerugte van oorlog. Die veertienjarige Sean Basson is alleen op die wereld.
Met sy Iers-Franse afkoms bevind die seun hom in ‘n land van onrus. Maar waar hoort hy tuis en hoe pas hy by die groter plan van dinge in? Is die mense wat saam met hom in dié land woor ook sy mense of moet hy hom skaar by die Britse soldate wat die land instroom – en wat die taal van sy oorlede moeder praat? En God? Is Hy die God van alle nasies en skepsels, of is Hy ook aan ‘n bepaalde groep gebonde?
1 in stock
HAUM-Literer
Eerste uitgawe eerste druk geen datum
Hardeband met gekleurde voorblad
Omslagontwerp: Alida Carpenter