Die val van ‘n regvaardige man /Van Wyk Louw, NP

R150.00

Voorin boek: Eerste ontwerp vir ‘n hoorspel – 1976

Die val van’ n regvaardige man is in 1965 geskryf. Dit is op 24 November 1975 deur die SAUK opgevoer en uitgesaai onder leiding van Truida Louw.

Die rolverdeling was:

Die vader – Cobus Rossouw
Die beskuldigde – Willie Steyn
Die skuldige – Cobus Rossouw
Die verteller – Anna Neethling-Pohl
Die staatsaanklaer – Roelf Jacbobs
Die regter – Siegfried Mynhardt
Die advokaat – Mathys du Toit
Die dominee – Ampie Muller
Die bewaarder – Billy Pretorius
‘n Man – Arno Kotze
‘n Vrou – Monica Breed
‘n Kind – Lida van Lingen

 

 

Out of stock

SKU: DRA.ALG.057/2015 Category:

Description

Human & Rousseau

Kopiereg deur Truida Louw

Eerste uitgawe 1976

Hardeband met gekleurde voorblad, verkleuring op voorblad sowel as skaafmerke op rante en handtekening van vorige eienaar voorin boek – ook potloodaantekeninge en merke in die boek, paar vuil vatmerke op eerste 2 blaaie van boek