‘n Tweede asem vir Jan A / Francois Bloemhof

R65.00

Jan Ackermann, tussenganger, word een oggend op sy drafroete deur ‘n onbekende vrou in ‘n vuurwa met die grond gelyk gemaak. Hy oorleef, geknak maar vorder tot… of gaan hy agteruit? Hoe kan hy weer inpas by sy gesin, daardie hegte drie-eenheid van moeder, seun en dogter/kat? Hoe kommunikeer jy in ‘n wereld waar mag, mededinging en tegnologie taal geword het? Ek hoe gemaak met sy nuwe luste?

1 in stock

SKU: FAB.ULU.002/10/17 Category:

Description

Uitgegee deur Human & Rousseau

Eerste uitgawe 2001

Omslagontwerp deur Francois Bloemhof

Marionettemeester en fotos deur Sarel Greyling

Sagteband met mooi foto op voorblad, naam van vorige eienaar voorinm boek nog in netjiese toestand

R65