‘n Verhaal van twee stede / Charles Dickens

R90.00

Charles Dickens, die groot Engelse romanskrywer, is op 7 Februarie 1812 in Portsmouth, Engeland gebore. Sy jeugjare was veelbewoë en het hom in aanraking gebring met karaktertipes van die minderbevoorregte klasse wat hy in sy boeke verewig het. Sy werke gee ons ‘n helder voorstelling van die lewe in Engeland – en veral in Londen – van dié tyd.

Out of stock

SKU: FIKSIE.CHA.005/10/19 Categories: ,

Description

HAUM

1966

Hardeband met stofomslag met effense verweer op rante van die omslag

Stofomslag deur Helena Stegmann