‘n Wors het twee ente / Byeengebring deur Linda Rode

R80.00

Wanneer kry ‘n mens die hond in die pot? Dalk as jy hase probeer vang? ‘n Wors het twee ente verklaar bekende en minder bekende Afrikaanse idiome op ‘n lighartige en eenvoudige manier. Vir kinders wat wonder wat met die gesegdes bedoel word, word die betekenisse verder deur Fred Mouton se plesierige illustrasies oorgedra.

1 in stock

Description

Tafelberg Uitgewers

Eerste uitgawe, eerste druk 1989

Bandontwerp en illustrasies: Fred Mouton