Description
JP van der Walt en Seun
Tweede druk 1979
Hardeband met mooi netjiese omslag
Hierdie verhaal het oorspronklik in Sarie Marais verskyn
R120.00
O, om te fluit! Dit is die ou kabouter se grootste wens: die laaste kabouter in die bos… miskien, wie weet, die heel laaste kabouter in die ganse wêreld.
Hy is gelukkig in die bos, die ou kabouter, in die bos waar hy soveel honderde jare reeds woon. As hy net kon fluit: fluit wanneer hy bly is, fluit van vreugde oor alles wat mooi is, maar veral fluit wanneer hy verlang!
O, om te fluit!
Out of stock
JP van der Walt en Seun
Tweede druk 1979
Hardeband met mooi netjiese omslag
Hierdie verhaal het oorspronklik in Sarie Marais verskyn