“O Vaalrivier!… Broederstroom” – Rebellie van 2014 /d’Assonville, VE

R140.00

“O Vaalrivier!… Broederstroom” – Totius se gedig oor generaal Christiaan Beyers en die Rebellie van 1914. Die Rebellie 1914 was ‘n tragiese gebeurtenis. Burgers wat twaalf jaar vantevore saam vir oorlewing teen Groot Brittanje geveg het , het in 1914 op mekaar geskiet. Twee gedugte Boeregeneraals, De la Rey en Beyers, het hulle lewens verloor. Generaal De Wet en ander het in tronke beland. Jopie Foure, ‘n getroue jeugdige Boerevegter reeds met die Jameson-inval in 1895 en toe weer 1899-1902, is deur die regering gefusilleer. Pynlike emosies en bitter gevolge is onder ons mense ontketen. Die vraa na honderd jaar is eenvoudig: Was die regering se optrede nodig? Hierop gaan hierdie boek in…

6 in stock (can be backordered)

Description

Uitgegee deur Marnix

Eerste uitgawe 2014

Sagteband splinternuut