Oliver Schreiner: ‘n lewe in Suid-Afrika 1855-1881 / Karel Schoeman

R340.00

Hierdie boek is die eerste gesaghebbende biografie van die beroemdste vrou wat Suid-Afrika nog opgelewer het, waarin die vyf en twintig jaar van haar lewe voor haar vertrek na Engeland in 1881 aan die hand van uitgebreide oorspronklike navorsing herskep word. Tewens is dit egter ook ‘n uitbeelding van die wêreld waarin sy grootgeword het en ‘n tydperk wat moontlik die mees dramatiese, opwindende en beslissende kwarteeu in die geskiedenis van Suid-Afrika uitmaak.

Out of stock

SKU: BIO.WAV.001/11/20 Categories: ,

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste uitgawe 1989

Toestand: Hardeband met stofomslag, in puik toestand