Onbegrensde Land /Van de Merwe, Marie

R120.00

Die verhaal van Jan en Maria van Riebeeck laat ‘n mens dadelik aan ‘n hoofstuk uit ‘n Geskiedenishandboek dink, maar dit is hier geensins die geval nie. Sommer gou boei die liefdes- en lewensverhaal van hierdie volksplanters egpaar sodat hulle wel en wee, vreugde en teleurstellings die leser nie onaangeraak laat nie. Onbegrensde land is die diep menslike verhaal van ‘n dinamiese jongman en sy fyn opgevoede vroutjie wat alles wat vir hul dierbaar is in Nederland agtergelaat het om ‘n ruwe ongetemde land aan te durf. Ten spyte van vele gevare, probleme en sels die dood, doen hulle hul uiterste bes om die opdrag van die Here Sewentien aan die suidpunt van Afrika uit te voer. ‘n Boeiende verhaal uit eie bodem.

Out of stock

SKU: FIKSIE.ALG.005/6/2/25 Category:

Description

Daan Retief Uitgewers

Uitgegee in 1981

Hardeband boek met stofomslag, omslag toon effense verweer op kante

Stofomslag ontwerp deur: Francois Bosman