Onder die stil waters / Karl Kielblock

R75.00

Toe iemand Tos Ruyters in die stil rivierwaters van Toringheuwel probeer verdrink, het hy alles wat die voorafgaande paar dae gebeur het weer intens belewe. Na ses jaar in die Ooste het hy na sy geboortedorp, Toringheuwel, teruggekeer. Dit was ‘n sonnige tuiskoms en niks het verraai dat sy lewe so aaklig beëindig kon word nie. Aan die storie in die koerant dat hy in Asië ‘n harem aangehou het, het hy hom skaars gesteur. Maar die Toringheuwelaars glo daardie koerantberig. Boonop onthou hulle dat hy vroeër ‘n karnallie was. En nou beskou hulle om as ‘n melaatse wat nie in hierdie dorp pas nie. Daar het dit begin…

Out of stock

SKU: FIKSIE.SUR.002/1/12/20 Category:

Description

Tafelberg

Tweede uitgawe eerste druk 1978

Hardeband met mooi stofomslag klein stukkie van die hoeke beskadig

Stofomslag: Helmut Starcke

Reeks : Frans Lindenhof reeks nr. 3