Description
Human & Rousseau Academica Edms Bpk
Eerste uitgawe 197o
Hardeband met stomomslag maar soos op die foto sigbaar is, is ‘n stukkie van die bokant uitgeskeur vanwee verweer asook skaafmerke op rante van die boek, boek is binne skoon en netjies en waarskynlik nooit gelees nie.