Otjie vark / Arnold Lobel

R45.00

Vir voorlees en Selflees

Pragtige prenteboek met mooi sketse – ook deur die skrywer

Out of stock

SKU: KIN.DON.023/12/127 Category: Tag:

Description

Uitgewer: Human & Rousseau

Datum: Eerste Afrikaanse uitgawe 1974

Toestand: Hardeband met gekleurde voorblad mer skade en herstel op die rugkant, met ‘n bruin vlek op die onderste hoek van die laaste paar blaaie maar verder maak die mooi van die sketse en boek op vir die ouderdom van die boek

Oorspronklike titel: Small Pig

Vertaal: In Afrikaans deur Pieter W. Grobbelaar

Illustrasies deur Arnold Lobel