Description
Uitgegee deur Tafelberg
Eerste uitgawe eerste druk, 2010
Sagteband in mooi en skoon toestand, byna soos nuut, naam van vorige eienaar voorin geskryf en een puntjie van voorblad effens gebuig
R150.00
Boelie is Mister Fourie se oudste seun en erfgenaam; Persomi is die bywonerskind. Maar Persomi is slim, waarskynlik te danke aan haar onbekende biologiese pa. ‘n Baie spesiale vriendskap ontwikkel tussen Boelie en Persomi, maar iets hou Persomi terug – waarom kan sy nie met oorgawe liefhê nie? En wanneer sy as baie jong prokureurtjie inwillig om die Indierwinkeliers se gedwonge verskuiwing in die hof te beveg, bring dit haar in direkte konflik met die gemeenskap – en met Boelie.
Out of stock
Uitgegee deur Tafelberg
Eerste uitgawe eerste druk, 2010
Sagteband in mooi en skoon toestand, byna soos nuut, naam van vorige eienaar voorin geskryf en een puntjie van voorblad effens gebuig