Pieter Pieterse se swerwerskos: hier’s die resepte

R120.00

Inhoud van hierdie resepteboek is ingedeel onder die volgende kategorieë:

Kreef
Perlemoen
Alikruk, alikruik, alikreukel
Swartmossel
Witmossel
‘n Hors de worsie langs die see
Oester
Seekat a la sjokka a la kalamari
Snoek
Steenbras en kabeljou – konings van die witvis
Galjoen – witwater, swartmark
Wat dan nou van ‘n harder en ‘n sardyn?
Tuna – die manne van die diepsee
Rooivis, babaer, dassie – rook hom, kook hom, braai hom
Haai!!! Haai!!
En ‘n bykossie of wat ook nog

1 in stock

SKU: KOO.LIN.065.12.23; KOO.SHA.006/5/22; KOO.MAR.(B).016/04/23 Category:

Description

HAUM-Literêr

(Soos gesien op TV)

Eerste uitgawe eerste druk 1991/4

Hardebandboek met heldergeel voorblad, rugkant effens verbleik, boek lyk of dit nooit gebruik is nie