Description
Uitgegee deur Voortrekkerpers
Negende druk 1965
Hardeband met stofomslag 9 sommige omslae beskadig ander weer in beter toestand boek egter nog stewig en lyk asof dit glad nie gelees is nie.
R60.00
Hierdie bundel bestaan uit die volgende verhale:
Maats / Mikro, Bedevaart / Elize Muller, Oom Sybrand se tweede offer / Eitemal, Verborge dieptes / Elizabeth Vermeulen, En Abel het ouderling gebly / G.H. Franz, Wyn van die lewe / B. Kok, Simpatie / Hettie Smit, Die slagter van Samaria / W.A. de Klerk, Die bron / Willem van den Berg, Klein skelm / Hen. F von Horsten
Elke kortverhaal word voorafgegaan deur ‘n kort profiel oor die skrywer van die verhaal sowel as ‘n swart en foto van die skrywer daarby. Die boek is aanvanklik vir hoërskoolleerders saamgestel.
1 in stock
Uitgegee deur Voortrekkerpers
Negende druk 1965
Hardeband met stofomslag 9 sommige omslae beskadig ander weer in beter toestand boek egter nog stewig en lyk asof dit glad nie gelees is nie.