Pop-rock musiek / André Potgieter

R60.00

André Potgieter – ‘n voormalige popsanger.

Inhoud:

Wat is popmusiek?
Die ruk-en-rol koning
Die Beatles en die hippierevolusie
Psigedelies of ondergronds, nog steeds Pop
Dawid se siter
1974/1975 Pop-Gode
Musiek in ons daaglikse lewe
Popmusiek en seks
Popmusiek propageer fisiese afwykinge
Pop en Pavlov
Wat sê die popsangers en poptydskrifte
Popmusiek verrineweer plante
Popfeeste
Godspell en “Jesus Christ superstar”
Popmusiek in die kerk
Popmusiek en jy

Out of stock

SKU: NIE-FIKSIE.MUSIEK.KOW.006/9/22 Categories: ,

Description

Verenigde Gereformeerde Uitgewers Brakpan

Junie 1975

Dun oranje sagtebandboekie in mooi toestand plakker op agterkant afgetrek wat die verf afgetrek het