Description
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste Afr uitg, 1968
Toestand: Hardeband met stofomslag in puik toestand
Oorspronklike titel: Der Zauberer von Amsterdam
Vertaal: Uit Duits vertaal deur Dorothea Krige
R70.00
In die nou straatjies van sewentiende-eeuse Amsterdam heers daar groot opgewondenheid onder die malende mense. Die Admiraal en sy seëvierende vloot word terugverwelkom. Tussen die massa mense beur ‘n weeshuisseun, Jan Floris, met net één begeerte: om eendag net so beroemd te word! Sy lewensloop verander egter drasties tot hy in sy oorgretigheid om sy held te sien, in die water val en kennis maak met die towenaar…
1 in stock
Uitgewer: Tafelberg
Datum: Eerste Afr uitg, 1968
Toestand: Hardeband met stofomslag in puik toestand
Oorspronklike titel: Der Zauberer von Amsterdam
Vertaal: Uit Duits vertaal deur Dorothea Krige