Description
Uitgegee deur J.P. van der Walt en seun,
Eerste druk 1969,
Hardeband met netjiese stofomslag,
Boek nog mooi en stewig. Behalwe vir 3 klein kolletjies op binneblad en ‘n klein vuil merkie op eerste skoon bladsy, is boek soos nuut
R100.00
Mozartina het hulle haar genoem, want was sy nie net so begaafd, net so ‘n wondermense as wat Mozart was nie? Het sy nie haar eerste klavieruitvoering gegee toe sy vyf jaar oud was, haar eerste konsertreis op sewejarige ouderdom onderneem nie? Was sy dan nie die wonderkind van die eeu nie? Ja, al hierdie dinge was sy, en nog meer. Vir haar nie die lewe van ‘n gewone kind nie, want hoe kon ‘n wondermens dan verwag om ooit gewoon te wees? Nee, nie vir haar die vreugde van maats nie, van speletjies, van skoolwerk, van alleenwees nie. Aan ‘n bewonderende publiek het sy behoort, aan haar ouers wat beroemd geword het omdat sy beroemdheid verwerf het. Die slaaf van die klavier waarop sy elke dag moes oefen en oefen en… Maar sy was nie Mozartina nie – sy was Erika…
Out of stock
Uitgegee deur J.P. van der Walt en seun,
Eerste druk 1969,
Hardeband met netjiese stofomslag,
Boek nog mooi en stewig. Behalwe vir 3 klein kolletjies op binneblad en ‘n klein vuil merkie op eerste skoon bladsy, is boek soos nuut