Raves en Rugstekers (Reënboogrant Tieners nr 3) / Louise van Niekerk

R45.00

Shani het klaar gevra of sy by Liz kan gaan slaap, maar sy’t nie gesê van die rave nie. Pa sal weer te veel vrae vra en al sê hy dat sy kan gaan, sal dit nie meer lekker wees nie, want dan sal hy sê hy vertrou haar en dan’s alles so ‘n flippen pyn. Dis makliker as hulle jou nie vertrou nie, want dan kan ek hulle tog nie skok nie. Anyway, daar sal mos niks verkeerd gaan nie, dis net … ‘n rave.

Mens moet alles eenkeer probeer. As dit bad is, sal sy mos nie wéér gaan nie.

1 in stock

SKU: KIN.JDP.003/10/17 Categories: ,

Description

Perskor-Uitgewers Beperk

Eerste uitgawe, eerste druk 1996

Sagteband met mooi gekleurde voorblad

Boek oorgetrek met kleefplastiek – binding los – weer geheg.

Boek is deel van Reënboogrant Tiener-reeks nr. 3

R45