Roofvis / P.J. Haasbroek

R85.00

Roofvis is Haasbroek se tweede versameling kortverhale,  en dit bevestig die betekenisvolle bydrae wat hy met sy debuutbundel Heupvuur tot die Afrikaanse kortverhaalkuns gelewer het .

Die verhale verras telkens deur die gevoelige taalgebruik en die ongewone wêreld wat dit oproep, asook deur die geslaagde vervlegting van verskillende ervarings.

1 in stock

SKU: FIKSIE.ROZ.002/2/19 Category:

Description

Human & Rousseau

Eerste uitgawe 1975

Hardeband met stofomslag in mooi toestand, vorige eienaar se naam en ‘n datum voorin geskryf

Omslagontwerp: Beverly van Reenen gebaseer op ‘n tekening deur die skrywer