Se dit ! Wat jy se sal jy kry /Gossett, Don

R120.00

Don Gossett vertel hoe u eie woorde ‘n uitwerking kan hê op u geestelike krag wat vreugde, liefde, vrede, geluk, sukses en voorspoed kan bring. Deur die beginsels te gebruik wat in hierdie boek genoem word, sal u vind dat wat u sê, ook sal gebeur.

1 in stock

SKU: GEE.ATA.001/24/2/26 Category:

Description

Verenigde Gereformeerde Uitgewers

1979

Hardeband met gekleurde voorblad, effense wit skaafmerk op voorblad

Oorspronklike titel: What you say is what you get – 1976

In Afrikaans vertaal deur Anemari Hartmann