Seeduiker /Du Plessis, Lindsay

R50.00

Robbie leer vir Ben Stals, kaptein van ‘n bergingsboot – ken juis toe dit lyk asof hy sy geliefde boot Seeduiker sal moet prysgee. En dit boonop aan daar die skurk Lothar wat ten alle koste Ben se stuk grond in die hande wil kry.

Robbie het net een begeerte – om saam met sy held, kaptein Ben Stals op die Seeduiker te vaar. Ietwat teesinnig willig sy tannie Wilma in – en word saam met Ben in ‘n hele rits avonture gedompel. Sal Ben die Seeduiker kan behou of gaan Lothar en sy trawante tot uiteindelik die oorhand kry?

2 in stock

SKU: JEUG.OLD.270/2/20 liz; JEUG.TBT.151/5/23(k) Category:

Description

Hardeband, Daan Retief Uitgewers, 1985, boek nog mooi, hoeke bietjie omgebuig en hier en daar verouderd.