Description
Uitgegee deur Frikkie Roos, die skrywer
Eerste uitgawe 2021
Swart en wit sagtebandboek – nuut aangekoop
R230.00
Lig of duister, die een of die ander?
Hierdie boek is ‘n ware verhaal – ‘n gruwelike verhaal van ‘n plaasaanval. Die woord Plaasaanval is al soveel jare deel van ons woordeskat en elke keer skok dit mens. Hierdie boek is geskryf deur die slagoffers se buurman na ‘n aanval in Dendron omgewing.
Die boek is ongelooflik goed geskryf nogals deur iemand wat homself nie ‘n skrywer wil noem nie. Tog voel ek dat sy eerste boek werklik uitstekende “aangebied” word vir die lesers! Dit lees vloeiend en boei van die begin tot die einde.
6 in stock
Uitgegee deur Frikkie Roos, die skrywer
Eerste uitgawe 2021
Swart en wit sagtebandboek – nuut aangekoop