Sms’e, skurke en spinnekoppe Nerina Ahlers en Alet Steenkamp

R55.00

“Wat is die gevaarlikste?”, dring Gina se fluisterstem tot my deur. “‘nSeekoei of ‘n krokodil?” “‘n Seekoei” mompel ek. “Hulle maak die meeste mense in Afrika dood.” “O dan is dit seker oukei, ” prewel sy, “want ek dink hier lê ‘n krokodil langs my.”

 

Vier dae in die bos… Dit is wat vir Lindien en die res van die graad nesges voorlê op die skoolkamp…

1 in stock

SKU: KIN.CAN.004/2/21 Categories: , Tags: ,

Description

Deur Nerina Ahlers en Alet Steenkamp

Uitgegee deur Lapa

Tweede uitgawe 2007 (nuwe druk)

Sagtebandboek met effense voumerk in voorblad (foto)