Spore in die oerwoud / saamgestel deur T.V. Bulpin

R200.00

Die foto’s in hierdie boek is geneem in verskillende wildtuine. Dit sluit in die Nasionale Koningin Elizabeth- en Murchisonvallewildtuin van Oeganda, die Nasionale Koninklike Nairobi-, Amboseli- en Tsavowildtuin en reservate van Kenia, die Nasionale Ngorongokrater- Serengeti- en Selouswildtuin in Tanganjika, die Nasionale Luangwarivierwildtuin van Noord-Rhodesië, die Nasionale Wankiewildtuin van Suid-Rhodesië, die Nasionale Krugerwildtuin van Noordoos-Transvaal en die Nasionale Hluhluwildtuin van Zoeloeland. Daarby verteenwoordig ‘n paar uitstekende foto’s van pelikane, seeganse en pikkewyne die St. Luciamonding in Zoeloeland en die Dassen- en Malgaseiland aan die kus van Suid-Afrika.

 

1 in stock

SKU: NIE-FIKSIE.LUC(GROOT).005/6/21 Category:

Description

Afrikaanse Pers-Boekhandel

Geen datum maar die vorige eienaar se inskripsie toon die datum “1966”

Groot byna A3-grootte hardebandboek sonder stofomslag met mooi fotos uit die 60’s

Vertaal deur Elizabeth Marais

Inleiding deur C.T. Astley-Maberly