Sprokies uit Rusland / oorvertel deur Paula Euvrard

R60.00

Inhoud:

Simson die kat

Die goue skoentjie

Die beer wat van musiek gehou het

Die vier raaisels

So hittete!

Rusland

 

Out of stock

SKU: JEUG.BFL.003/7/20 Category:

Description

Afrikaanse Persboekhandel

1947

Sagtebandboek met verweer op boek en watervlek aan die onderkant regdeur die boek, glad nie oor teks, kleefplastiek oor rugkant

Geillustreer deur Nerina Desmond

Ons Sprokie-reeks no. 5