Description
Kwela Boeke
Eerste uitgawe, eeerste druk 2009
Sagtebandboek in puik toestand, so goed soos nuut
R190.00
Claudie Thompson se storie begin in 1982 toe sy drie jaar oud was en vir die eerste keer die verskil tussen goed en kwaad leer ken het. Sy het ses boeties en een sussie, maar net sy en haar broer Theuns deel dieselfde pa en ma. Haar pa het drie buite-egtelike kinders – een by haar ma se suster Soekie; en haar ma het twee seuns by haar pa se beste vriend, Koos Diago.
Haar lewe lank stry sy al teen die gene in haar bloed. Haar ma is ‘n skisofreen en verander elke tweede dag haar storie.
“Laat ek maar ruiterlik erken dat Swartskaap die eerste Afrikaanse roman is wat my aan ‘t huil had . . .” – Jeanne Goosen.
1 in stock
Kwela Boeke
Eerste uitgawe, eeerste druk 2009
Sagtebandboek in puik toestand, so goed soos nuut