Description
Redakteur: J.P. Louw
1979
Sagteband boekie met 62 bladsye
R80.00
Voordragte gehou voor die Studiegroep vir Taalwetenskap aan die Universiteit van Pretoria. Inhoud:
Die herkoms van die Afrikaanse sg. Egte diftonge – C van Rensburg
Die ontwerp van ‘n Semantiese Teorie – W.J. de Klerk
Die Saamgevoegde Naamwoordstuk en Verbale kongruensie in Zoeloe – B. du P. Goslin
Passiefkonstruksies in Afrikaans – J.P. Botha
Opmerkings oor Johannesburgse Afrikaans – Hans du Plessis
Opmerkinge oor ‘n Leksikon volgens Semantiese velde – J.P. Louw
Out of stock
Redakteur: J.P. Louw
1979
Sagteband boekie met 62 bladsye