Description
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 2013
Toestand: Sagteband so goed as nuut
R100.00
Op haar oudag dink Miss Girlie terug aan haar lewe op Wellington en die ontwrigting van gedwonge verskuiwing van bruin mense uit die middedorp. Lambert, Naasoudste erfgenaam van die plaas Weltevrede, is van kleins af verlief op Miss Girlie, maar soos sy drome oor 'n beter lewe vir die arbeiders op die plaas, word sy liefde aan bande gelê deur die werklikheid.
1 in stock
Uitgewer: Human & Rousseau
Datum: Eerste uitgawe 2013
Toestand: Sagteband so goed as nuut