Uit die Skemerland /Schannel, JP

R130.00

Spookstories uit die pen van verskillende skrywers:

Inleiding – C.Louis Leipoldt
‘n Geheimsinnige ontmoet van ‘n ou Voortrekker – Hendrik J. du Plessis
Oom Ignaas – Reenen J van Reenen
Die spook van Vergeleë – C.J. Langenhoven
O’Callaghan se waatlemoen – C.Louis Leipoldt
Die Vlermuis – C. Louis Leipoldt
Die boerbond – I.D. du Plessis
Huis van die bose – I.D. du Plessis
Die spook in Oupa se leuenstoel – C.G.S. de Villiers
Die eerste vrees – Jan Scannel
Ons vierde kamermaat – H.S. van Blerk
Die Wolhaarhondjie – Kas van den Bergh

 

 

1 in stock

SKU: KOR.ALG.155/1/2 Category:

Description

Nasionale Boekhandel

Tweede druk 1968

Hardebandboek met omslag maar met skaafmerke op die hoeke van die omslag

Stofomslag: Helmut Starcke